Finansiële bestuur, Gemeente bestuur, Bywoningsregisters, en baie, baie meer        Kontact Toni 012 809 1990     support@FontanaSoftware.co.za
Aflaai



Lees asseblief die aflaai-instruksies onder aan die bladsy.
AdminPRO    Huidige weergawe V5.5.0 - Januarie 2012
Dit is nodig dat u ons kantoor skakel om 'n wagwoord te kry om die program op te stel en te registreer.
'n Gebruikershandleiding is beskikbaar vir AdminPRO.  Kontak die Fontana Software kantoor vir meer inligting.
AdminPRO Voorvereistes
Laai voorvereistes af vir alle weergawes van AdminPRO (±18MB)  NBHierdie program word slegs benodig vir nuwe installasies van AdminPRO en nie weer met opgraderings nie.
(Die volgende program word slegs benodig vir Windows2000 (Laai dit hier af)
Jy hoef hierdie program net een keer op elke rekenaar te laai)
(22.9MB)  NBInstalleer slegs indien op die rekenaar nie minstens Microsoft .Net Framework V2 of hoër geinstalleer is nie – Windows 7 het dit alreeds geinstalleer.
AdminPRO Program V5.5.0
(±18MB)  NBLaai hierdie program nadat voorvereistes afgelaai is.
Die program is getoets op WindowsXP, Windows7 en Windows Vista.
(4.6MB)  NBLaai die program slegs af indien V5.5.0 alreeds afgelaai is.
AdminPRO Hulp
NBKliek op Hulp in AdminPRO en lees alles oor SMS/EPos opstelling en nog baie meer!
Pocket PC Program
(±126KB)  NBNuwe funksionaliteit slegs vir die Windows Mobile Edition Selfone (Skakel mense direk  van jou Windows Mobile foon)
Regstrasie inligting:
Volg asseblief die volgende stappe om die sagteware af te laai en te installeer:
 

terug na bo

 
© Fontana Software cc  2010
Fontana Software cc 2003/099470/23