Begelei U gemeente in die 21st eeu met
AdminPRO,
'n sagtewarepakket met omvattende funksionaliteit wat kerkadministrasie en -finansiële bestuur moeiteloos integreer in 'n enkel program.
Fontana is afgelei van die woord fontein
In Hebreeus beteken dit kennis en wysheid,
en in Grieks word die woord gebruik vir oorsprong of voorsiening.
Ons doel by Fontana Software is om ons kennis en ervaring te gebruik om bekostigbare, kwaliteit sagteware te ontwikkel wat Christen-kerke van alle denominasies sal ondersteun met die administratiewe en finansiële bestuur van hul gemeentes.
© Fontana Software cc 2010
Fontana Software cc 2003/099470/23