Administratiewe funksies:
- pastorale tydsbestuur en pligte
- personeelbestuur en salarisse
- kommunikasie, soos persoonlike briewe en sms'e
- elektroniese dagboek en herinnerboodskappe
- drukker-vriendelike registrasievorms vir nuwe lede
- onbeperkte groeplyste, insluitend sel- en omgeegroepe met geografiese en wyksgroepering
- leierskapvlakke
- doop / toewydings inligting
- komitees en aksie groepe
- individuele en familie inligting met foto's
- pastorale besoek geskiedenis
- persoonlike en beradings notas
- nuwe lede sigbaarheid
- verskeie detail en opsommende verslae kan getrek word uit die bestaande inligting
Vir meer gedetailleerde inligting oor die funksies, kontak asseblief ons kantoor by 012-809-1990 of 082-321-2773
of
© Fontana Software cc 2010
Fontana Software cc 2003/099470/23